Monday, June 1, 2009

Die kids het mooi blompotjies gemaak van leë melkbottels, eers het hulle dit versier, toe geplant, natgegooi en opgehang. Dit lyk baie oulik!





No comments: