Friday, August 28, 2009

Ons het 2x 'n luiperd met vangs (impala) in 'n boom naby die pad gesien, hierdie een het ook 'n klein welpie gehad. Very nice!

No comments: