Thursday, January 14, 2010

Daniëlle kan nie genoeg kry van Jolientjie nie...


1 comment:

Bert + Annemarie said...

Cute né!! Ek dink Jolien mis haar niggie en nefies ook al baie! Sy moes rerig weer 'n bietjie gewoond raak hier aan haar ou lewe sonder alle aandag :)
Dit was kort maar baie baie lekker!!
Mis julle almal ook baie...
liefs
Bert, Annemarie & Jolien