Friday, March 12, 2010

Daniëlle is mal oor die hase - en maak of dit haar poppe is. Henri sal so nou en dan syne vashou. Nie te veel gepla oor die hase nie!



1 comment:

Bert + Annemarie said...

Ek dag al waar is die grys hasie...maar hy's nog daar sien ek, julle het net nog 'n paar by gekry!! Henri word al groot né! Hoe het sy tand uitgekom?
Oulike foto's van julle wilde dogter en klein boefje!
liefs