Wednesday, March 31, 2010

Die tandemuis is nou 'n gereelde besoeker hier by ons... Kyk net hierdie haasbekkie!

2 comments:

Bert + Annemarie said...

omtrent 'n haasbekkie :)
Jy kry seker baie geld vir al daai tande Henri?


Oulike foto's van Eben met Skillie! Lyk of hulle groot maats is.
So te sien was die kampman dag 'n groot sukses...

Eric and Mary Vanderveen said...

Looks so cute when they are without their 2 front teeth........
Looks like you had a nice time with all the Kampies!