Sunday, July 4, 2010

Holland / Denemarke game gaan kyk by Soccer City in Johannesburg!


1 comment:

Bert + Annemarie said...

Ek sien julle geniet dit om na die kasies te kyk. Ons sien dat julle nie oordoppies in het nie, dus ons wonder of julle ons nog sal kan verstaan na al die vuvuzela herrie. Dis hoekom
julle seker die woeste waakhond aangeskaf het.