Friday, October 29, 2010

Hy't 'n cowboy partytjie gehad met 'n skatkis-koek en die kinders wou net speletjies speel heeltyd... Koei gemelk, perde gevang met lasso's, sweets gehap, kettie geskiet, ens, ens, ens!!!










1 comment:

Bert + Annemarie said...

Lyk of dit 'n lekker partytjie was né Henri?!