Thursday, January 13, 2011

Eerste skooldag 2011, Henri gaan graad 2 toe en Daniëlle graad 0 toe!


1 comment:

Bert + Annemarie said...

Mooi foto's almal!
Lyk of julle darem 'n baie lekker vakansie gehad het so saam met die familie!
En dan Daniëlle wat al na graad 0 gaan...hoop jy geniet dit sommer baie. Henri, al na graad 2..enjoy en mooi leer natuurlik :)
liefs xxxx