Thursday, January 13, 2011

Ronnie se verjaarsdag by die see gevier. Hilga en John was so oulik om koek te koop en vir die kinders krone met "happy birthday" op te koop, en 'n slinger aan Ronnie se tent te hang!



No comments: