Monday, July 4, 2011

Dis wintervakansie, en die kinders geniet dit om lekker by die huis te wees. Hard konsentreer om mooi in te kleur!


1 comment:

Bert + Annemarie said...

Nice pics man!! Oulik om weer 'n update te sien op die blog..
En vandat Eben 3 jaar geword het lyk hy sommer ook baie groter :) Regtig groot geword al.
Ek hoop julle geniet die vakansie Henri, Danielle en Eben en natuurlik papa&mama ook.
Liefs van ons xxxx