Wednesday, July 20, 2011

Eben was baie bang vir die see - hy't dit van alle hoeke bekyk, maar geweier om nader te gaan vir die eerste 3 dae. Dag 4 het hy darem bietjie ontdooi!