Thursday, October 6, 2011

Ons het ongelukkig die lang lens van ons kamera tuis vergeet, so, dit was maar net mik en druk... die laaste foto van hierdie paar is van 'n jagluiperd, vir die van julle wat hom nie kan sien nie! Sy't 2 welpies gehad, en op dag 2 dat ons haar gesien het, aan 'n karkas gevreet.




































2 comments:

Bert + Annemarie said...

Pragtige foto's!! Wou dat ek so kon mik en druk :)
Het julle dit geniet? Lyk soos 'n heerlike vakansie plek!
Mooi gesinsfoto's!!!!
Liefs van ons
xxxx

Anonymous said...

Lyk na 'n lekker braaiplek daai!! :-)