Saturday, December 31, 2011

Sonarfoto's van ons nuwe boetie op 34 weke... is dit nie amazing hoe mooi mens hulle al kan sien as hulle nog lekker in die maag is nie?!!!



2 comments:

Bert + Annemarie said...

Wow.. die nuwe klein boetie!
Pragtig en ongelooflik!!
Lyk of hy nog te lekker sit daar by sy mama :)
geniet dit nog effies né
xxxx

Eric and Mary Vanderveen said...

That is truly amazing! And like Annemarie said, he looks much too comfortable where he is with his hands folded like that. All the best in your last weeks!!