Wat 'n snoepie!! Pragtig!! En wat 'n bos met hare hé?! Baie bly dat alles goed gaan en dat julle lekker by die huis is. Geniet maar lekker van mekaar. Wens ons kon die klein mannetjie gou kom vashou en knuffel... Liefs van ons
What a beautiful baby! And he is definitely one of yours! So thankful all went well for you and Hugo....since you are home already we will call you soon! Wish we could come to see him....and the rest of you too! :)
Wat ´n minimensie en so ´n cutie pie. Sien hy lè lekker saam met sy skapie en slaap! Mooi dat julle weer gesond en wel tuis is, geniet maar baie van hom. Oulik dat Ilonka-hulle dit nog effe kan meemaak, bietjie groen is ons wel :-) Liefs J&H xxx
3 comments:
Wat 'n snoepie!! Pragtig!! En wat 'n bos met hare hé?!
Baie bly dat alles goed gaan en dat julle lekker by die huis is. Geniet maar lekker van mekaar.
Wens ons kon die klein mannetjie gou kom vashou en knuffel...
Liefs van ons
What a beautiful baby! And he is definitely one of yours! So thankful all went well for you and Hugo....since you are home already we will call you soon! Wish we could come to see him....and the rest of you too! :)
Wat ´n minimensie en so ´n cutie pie. Sien hy lè lekker saam met sy skapie en slaap! Mooi dat julle weer gesond en wel tuis is, geniet maar baie van hom. Oulik dat Ilonka-hulle dit nog effe kan meemaak, bietjie groen is ons wel
:-) Liefs J&H xxx
Post a Comment