Wednesday, October 12, 2011

Alles is darem nie rooi grond nie, ons perskeboom dra klein perskes, ons hoop die voels eet nie alles op nie, en daar's nog so hier en daar 'n mooi blom tussen die chaos!





No comments: