Wednesday, October 12, 2011

Ons het die "big guns" ingebring om die tuin gelyk te kry, en sit nou met 3 levels, en 'n heerlike rooi-grond agtertuin. Die kids speel alte lekker, en lyk soos rooi monsters in die aand!





No comments: